Vroue Met Vlerke (Paperback)

Hierdie boek is n hersiene weergawe van Emma is gn engel nie (2011).Emma dra verskriklike verwyte in haar binneste rond. Sy het iets vreesliks gedoen en dit kou aan haar. Sy voel al klaar moeilik om lief te h met haar mollige lyf en haar vaal gelaatstrekke

$12.00 $15.00

Start typing and press Enter to search